Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 12:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan moet julle na die plek wat die Here julle God sal uitkies om sy Naam daar te laat woon, alles bring wat ek julle beveel: julle brandoffers en julle slagoffers, julle tiendes en die offergawe van julle hand en al julle keurgelofte-offers wat julle die Here sal belowe.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 12

Kyk Deuteronómium 12:11 in konteks