Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 12:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar julle sal deur die Jordaan trek en woon in die land wat die Here julle God julle laat erwe, en Hy sal julle rus gee van al julle vyande rondom, en julle sal veilig woon.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 12

Kyk Deuteronómium 12:10 in konteks