Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 12:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En julle moet vrolik wees voor die aangesig van die Here julle God, julle en julle seuns en julle dogters en julle slawe en julle slavinne en die Leviet wat in julle poorte is, want hy het geen deel of erfenis saam met julle nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 12

Kyk Deuteronómium 12:12 in konteks