Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die hele drinkservies van koning Salomo was van goud, en al die voorwerpe van die huis van die Líbanon-bos van fyn goud; silwer is in die dae van Salomo as niks gereken nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:20 in konteks