Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die koning het skepe gehad wat na Tarsis gevaar het saam met die dienaars van Huram; een maal in drie jaar het die Tarsis-skepe ingekom, gelaai met goud en silwer, ivoor en ape en poue.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:21 in konteks