Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 33:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal die voet van Israel nie meer laat wyk van die grond wat Ek vir julle vaders bestem het nie, as hulle net sorgvuldig doen alles wat Ek hulle beveel het volgens die hele wet en die insettinge en verordeninge deur die diens van Moses.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33

Kyk 2 Kronieke 33:8 in konteks