Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 33:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het ook ’n gesnede afgodsbeeld wat hy gemaak het, in die huis van God opgestel waarvan God aan Dawid en sy seun Salomo gesê het: In hierdie huis en in Jerusalem wat Ek uit al die stamme van Israel verkies het, sal Ek vir ewig my Naam vestig.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33

Kyk 2 Kronieke 33:7 in konteks