Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het met die volk beraadslaag en tot eer van die Here sangers opgestel wat, in heilige sieraad, moes lofsing en by die uittrek op die voorpunt van die gewapendes moes sê: Loof die Here, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:21 in konteks