Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop maak hulle die môre vroeg klaar en trek na die woestyn van Tekóa uit; en terwyl hulle uittrek, het Jósafat gaan staan en gesê: Luister na my, Juda en inwoners van Jerusalem! Glo in die Here julle God, dan sal julle bevestig word; glo aan sy profete, dan sal julle voorspoedig wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:20 in konteks