Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 13:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nou dink julle om teëstand te bied aan die koningskap van die Here in die hand van die seuns van Dawid, omdat julle ’n groot menigte is en daar goue kalwers by julle is wat Jeróbeam vir julle as gode gemaak het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 13

Kyk 2 Kronieke 13:8 in konteks