Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 13:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ligsinnige manne, deugniete, het by hom vergader en hulle versit teen Rehábeam, die seun van Salomo; en Rehábeam was jonk en week van hart, sodat hy hulle geen teëstand kon bied nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 13

Kyk 2 Kronieke 13:7 in konteks