Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 13:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Het julle nie die priesters van die Here, die seuns van Aäron, en die Leviete verdrywe en vir julle priesters gemaak soos die volke van die lande nie? Elkeen wat kom met ’n jong bul en sewe ramme om hom te laat aanstel, dié het priester geword van die wat geen gode is nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 13

Kyk 2 Kronieke 13:9 in konteks