Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het gekom en na die poortwagters van die stad geroep en aan hulle berig gebring en gesê: Ons het by die laer van die Arameërs gekom, maar kyk, daar was niemand en geen mens se stem nie, maar net vasgemaakte perde en vasgemaakte esels en tente net soos dit was.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:10 in konteks