Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê hulle die een vir die ander: Ons doen nie reg nie. Hierdie dag is ’n dag van goeie boodskap, en ons bly stil! As ons vertoef tot die môrelig toe, dan sal ons skuldig staan. Kom dan nou, laat ons gaan en dit in die huis van die koning vertel.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:9 in konteks