Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder, die altare wat op die dak van die bo-kamer van Agas was, wat die konings van Juda gemaak het, en die altare wat Manasse in die twee voorhowe van die huis van die Here gemaak het, het die koning afgebreek en dit daarvandaan verbrysel en die stof daarvan in die spruit Kidron gegooi.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:12 in konteks