Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het die perde uitgeroei wat die konings van Juda gegee het tot verering van die son, by die ingang van die huis van die Here, by die kamer van Natan-Meleg, die hofdienaar, in die aanbousel; en die waens van die son het hy met vuur verbrand.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:11 in konteks