Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die hoogtes wat oos van Jerusalem was, suid van die Berg van Bederf, wat Salomo, die koning van Israel, gebou het vir Astárte, die verfoeisel van die Sidoniërs, en vir Kamos, die verfoeisel van die Moabiete, en vir Milkom, die gruwel van die kinders van Ammon, het die koning verontreinig.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:13 in konteks