Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe stuur die koning van Assirië die tartan en die rábsaris en die rábsake uit Lagis met ’n swaar leër na koning Hiskía na Jerusalem toe; en hulle het opgetrek en by Jerusalem gekom. En toe hulle optrek en aankom, het hulle gaan staan by die watervoor van die Boonste Dam wat aan die grootpad van die Bleikveld lê.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:17 in konteks