Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het na die koning geroep. Daarop gaan Éljakim, die seun van Hilkía, wat oor die paleis was, en Sebna, die skrywer, en Joa, die seun van Asaf, die kanselier, uit na hulle toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:18 in konteks