Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In dieselfde tyd het Hiskía die goud van die deure in die tempel van die Here afgesny en van die deurposte wat Hiskía, die koning van Juda, oorgetrek het, en dit aan die koning van Assirië gegee.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:16 in konteks