Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die verdere geskiedenis van Joas, wat hy gedoen het, en sy magtige dade en hoe hy teen Amásia, die koning van Juda, geveg het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:15 in konteks