Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het al die goud en die silwer geneem, en al die voorwerpe wat in die huis van die Here en in die skatkamers van die huis van die koning te vinde was, en ook die gyselaars, en omgedraai na Samaría.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:14 in konteks