Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe antwoord Elía en sê aan die owerste oor vyftig: As ek dan ’n man van God is, mag daar vuur van die hemel neerdaal en jou en jou vyftig verteer! En daar het vuur van die hemel neergedaal en hom met sy vyftig verteer.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:10 in konteks