Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het ’n owerste van vyftig met sy vyftig na hom gestuur. En toe hy na hom opklim, terwyl hy juis op die top van die berg sit, sê hy vir hom: Man van God, die koning spreek: Kom af!

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:9 in konteks