Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die dienaar het Saul weer geantwoord en gesê: Kyk, ek het nog ’n kwart sikkel silwer by my; dit sal ek aan die man van God gee, dat hy ons kan inlig oor ons tog.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:8 in konteks