Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Vroeër het die mense in Israel só gesê as hulle gaan om God te raadpleeg: Kom, laat ons na die siener gaan. Want die profeet van teenswoordig het hulle vroeër siener genoem.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:9 in konteks