Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 5:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop stuur hulle die ark van God na Ekron. Maar toe die ark van God in Ekron kom, het die Ekroniete geskreeu en gesê: Hulle het die ark van die God van Israel na my toe oorgebring om my en my volk dood te maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 5

Kyk 1 Samuel 5:10 in konteks