Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 5:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het hulle al die vorste van die Filistyne byeen laat kom en gesê: Stuur die ark van die God van Israel weg, dat dit na sy plek kan teruggaan en my en my volk nie doodmaak nie. Want daar het ’n dodelike verwarring in die hele stad gekom: die hand van God was daar baie swaar.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 5

Kyk 1 Samuel 5:11 in konteks