Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 5:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nadat hulle dit oorgebring het, was die hand van die Here teen die stad met ’n baie groot verwarring, en Hy het die mense van die stad getref, van die kleinste tot die grootste, sodat geswelle aan hulle uitgebreek het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 5

Kyk 1 Samuel 5:9 in konteks