Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 23:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het gebly in die woestyn, in die bergvestings, ook op die gebergte in die woestyn Sif; en Saul het hom aldae gesoek, maar God het hom nie in sy hand oorgegee nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 23

Kyk 1 Samuel 23:14 in konteks