Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 23:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het klaargemaak met sy manne, omtrent seshonderd man — hulle het uit Kehíla uitgetrek en rondgetrek waar hulle maar kon. Toe Saul berig ontvang dat Dawid uit Kehíla ontsnap het, het hy opgehou om uit te trek.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 23

Kyk 1 Samuel 23:13 in konteks