Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sweer Dawid verder en sê: Jou vader weet baie goed dat ek guns in jou oë gevind het; daarom het hy gedink: Laat Jónatan dit nie weet nie, anders word hy bedroef. Maar so waar as die Here leef en jou siel leef, daar is maar net een tree tussen my en die dood!

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:3 in konteks