Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hy sê vir hom: Volstrek nie! Jy sal nie sterwe nie. Kyk, my vader doen geen ding, klein of groot, sonder om dit aan my te openbaar nie; waarom sou my vader dan hierdie saak vir my wegsteek? Dit is nie so nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:2 in konteks