Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 12:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.

Lees volledige hoofstuk Romeine 12

Kyk Romeine 12:2 in konteks