Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 12:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want deur die genade wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen wat onder julle is, dat hy nie van homself meer moet dink as wat ’n mens behoort te dink nie; maar dat hy daaraan moet dink om besadig te wees na die maat van geloof soos God dit aan elkeen toebedeel het.

Lees volledige hoofstuk Romeine 12

Kyk Romeine 12:3 in konteks