Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit is hulle wat hulself met vroue nie besoedel het nie, want hulle is maagdelik rein; dit is hulle wat die Lam volg waar Hy ook heengaan; dit is hulle wat gekoop is uit die mense as eerstelinge vir God en die Lam.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:4 in konteks