Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het ’n nuwe lied gesing voor die troon en voor die vier lewende wesens en die ouderlinge; en niemand kon die lied leer nie, behalwe die honderd-vier-en-veertigduisend wat van die aarde vrygekoop is.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:3 in konteks