Berigte oor hulle het die koning van Babel bereik. Dit het homlam van vrees gemaak. Angs en pyn het hom beetgepak, soos ’n vrou in kraam.