Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 50:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal soos ’n leeu uit die digte bosse by die Jordaan komen skape bespring wat besig is om te wei. Ek sal die mense van Babel uit hulle land jaag. Daarna sal Ek ’n leier kieswat Ek daar sal aanstel.Wie kan met My vergelyk word? Wie kan My uitdaag? Watter koning sal waag om teen My in opstand te kom?”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 50

Kyk Jeremia 50:44 in konteks