Ja, Esegiël is die voorbeeld wat julle moet volg. Julle sal doen wat hy gedoen het. Wanneer dit gebeur, sal julle erken dat Ek die oppermagtige Here is.”