Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 24:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle sal nie rouklere aantrek nie. En julle sal nie huil en treur nie. Nee, julle sal vergaan onder die straf vir julle sondes. Julle sal stilweg huil oor die bose dinge wat julle aangevang het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 24

Kyk Esegiël 24:23 in konteks