Sorg dat julle alles doen wat Ek vandag vir julle sê. Ek sal die Amoriete, Kanaäniete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete voor julle uit die land verdryf.