Terwyl die oorlog tussen die twee koningshuise van Saul en Dawid voortgeduur het, het Abner algaande sterker geword in die Saulshuis.