Toe die seuns van Yisra’el dit hoor, het die hele vergadering van die seuns van Yisra’el bymekaargekom in Shiloh om teen hulle op te trek in oorlog.