Die woorde van Negemyah, die seun van Hakhalyah: dit het gebeur in die maand Kislev (9de Maand) van die twintigste jaar terwyl ek in Shushan, in die paleis, was,