Hulle mag geen vrou trou wat hoereer of ’n onteerde is nie en ’n vrou wat deur haar man verstoot is, mag hulle nie trou nie, want hy is afgesonder tot sy God.