Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 21:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle moet afgesonderd wees tot hulle God en die Naam (Karakter en Outoriteit) van hulle God nie onteer nie, want hulle offer die offers van יהוה met vuur en die brood van hulle God; daarom moet hulle afgesonder wees.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 21

Kyk Levitikus 21:6 in konteks