Daar was ’n man in die land van `Utz met die naam van Iyov. Daardie man was onskuldig, opreg, een wat God respekvol gevrees het en wat weggedraai het van die bose.