Hy vra: “Wat moet ek vir jou gee?” Ya’akov antwoord: “U hoef my niks te gee nie, as u hierdie ding vir my sal doen, sal ek weer u kleinvee voed en versorg;