Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nogtans, let op na jouself en hou jou lewe ywerig sodat jy die dinge nie vergeet wat jou oë gesien het nie en dat hulle nie uit jou verstand weggaan al die dae van jou lewe nie en maak hulle bekend aan jou kinders en jou kleinkinders.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:9 in konteks